Die tragiese geskiedenis van hoe die Republiek van die Oranje-Vrystaat van die rykste diamantvelde in die wêreld (Kimberley en omgewing) beroof is. Dit vertel op watter manier die Engelse in 1871 dit reggekry het dat hierdie diamantvelde deur Groot-Brittanje geannekseer is. (Gelamineerde sagteband, 116 bladsye met foto's)
Die Groot Diamantroof
R130,00Price